Free shipping on order over R390
Dirk ry tweeduisend kilo's Kaap toe agter Carlana aan. Maar hy vertel haar nie dat hy haar liefhet nie, want sy staan in 'n ander man se arms. Terug in Pretoria bring omstandighede hulle weer bymekaar, maar nou mag hulle mekaar nie liefhe nie. Die saamdraf elke middag, wanneer hulle kan vergeet van ongeoorloofde liefde en vergeet van Hugo en Leana, word die hoogtepunt van hulle dae. Saam pak Dirk en Carlana die Hoogland marathon aan, maar sake loop weer skeef... Hy draai om en stap weg sonder om te groet en vir Carlana bly daar niks meer oor om voor te lewe nie.
Publisher: Perskor Uitgewers Publication date:1997 Pages: 195 Weight: 170g